# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni bevraagteken die teenstrydigheid tussen die finansiële prentjie wat die Metro in ‘n onlangse openbare verklaring geskets het en die syfers in die ongeouditeerde finansiële en prestasieverslag vir die vierde kwartaal van die 2025/2026-boekjaar. Denise Janse van Rensburg van die party sê Ekurhuleni se algehele uitstaande skuld aan krediteure het teen die einde van Mei 2026 sowat agt-miljard-rand beloop. Sy sê die metro het aangedui ongeveer die helfte van dié bedrag bestaan uit huidige fakture wat nog nie hul betaaldatums bereik het nie:
VF Plus sê Ekurhuleni se amptelike mediaverklaring weerspreek sy finansiële state [KLANK]
AFR RensburgContradicts