Skip to content

VF Plus sê Ekurhuleni laat inwoners in die steek met riool wat eiendomme oorstroom [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni-metro se versuim om rioolprobleme in Boksburg op te los , waar riool uit mangate lek, is onaanvaarbaar. Paul Smith-, Charl Cilliers-, Vyfde- en Sesde- Straat in Boksburg-Noord, sowel as in Nieshout-, Fick- en Sapelstraat in Bardene en Impala Park, word die meeste geraak. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê inwoners betaal vir riooldienste, maar word blootgestel aan onhigiëniese toestande wat hul gesondheid in gevaar stel:

AFR DeniseonSewageFloods