# Die VF Plus in Gauteng sê die Ekurhuleni-metro se versuim om aanspreeklikheid vir onreëlmatige besteding af te dwing is onaanvaarbaar. Aanbevelings is tydens Maandag se raadsvergadering ter tafel gelê om meer as 140-miljoen-rand se geskiedkundige onreëlmatige besteding af te skryf. Drie-en-vyftig-miljoen-rand kan nie verhaal word nie weens verlore dokumente en onbeskikbare personeel. Karl Rautenbach van die VF Plus sê om geld af te skryf moet nooit gevolgsbestuur vervang nie:
VF Plus sê Ekurhuleni kan nie aanhou om miljoene af te skryf sonder aanspreeklikheid nie [KLANK]
AFR RautenbachOnAccountibilty
ENG RautenbachOnAccountibiltiy