# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê hy is bekommerd oor verskeie aspekte van die metro se konsepbegroting en Geïntegreerde Ontwikkelingsplan vir die 2025/2026-boekjaar. Dit sluit groot tariefverhogings en stadige begrotingsbesteding in wat vrae laat ontstaan oor die akkuraatheid van beplanning en die doeltreffendheid van dienslewering. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê inwoners moet ʼn aktiewe rol speel in die komende openbare deelnameproses oor die konsepbegroting:
VF Plus sê Ekurhuleni-inwoners moet deel wees van openbare deelnameproses oor konsepbegroting [KLANK]
AFR DeniseonDraftBudget