# Die Vryheidsfront Plus sê Ekurhuleni se Departement van Finansies is op die rand van ineenstorting omdat 78-persent van sy belangrike poste tans vakant is. Die departement het onlangs onthul dat slegs 21,9-persent van alle goedgekeurde posisies gevul is, en slegs 12 van die 43 posisies in finansiële bestuur. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê hierdie personeelkrisis beteken Ekurhuleni het nie die interne vermoë om sy finansies behoorlik te bestuur en belastingbetalers se geld te beskerm nie:
VF Plus sê Ekurhuleni-departement van Finansies is op rand van ineenstorting [KLANK]
AFR DeniseonCollapse