Skip to content

VF Plus sê die vakantepostekoers in Tshawne bedreig dienslewering [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane staar ‘n dreigende diensleweringskrisis in die gesig, aangesien daar 12-duisend-529 vakatures binne die metro is. Die personeelkrisis raak sleuteldepartemente, insluitend elektrisiteit, water en sanitasie, gesondheid, en paaie en vervoer. Roche Grebe van die VF Plus sê die vakaturekoers wat wissel van 36- tot 74-persent in verskeie departemente bedreig Tshwane se vermoë om sy grondwetlike verpligtinge na te kom:

AFR RocheonVacancies