Skip to content

VF Plus sê die Tembisa-hospitaal verslag bewys dat korrupsie mense van gesondheidsorg beroof [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor korrupsie by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni bewys hoe diepgewortel korrupsie binne gesondheidsdepartemente is. Die ondersoek het drie gekoördineerde sindikate ontbloot, verantwoordelik vir die plundering van meer as twee-miljard-rand wat vir gesondheidsorg bedoel was. Philip van Staden van die VF Plus sê die party het deurgaans gewaarsku dat wanbestuur, korrupsie en wanadministrasie soos ‘n kanker is wat die openbare gesondheidsorg in die land wegvreet:

AFR PhiliponTembisaHospital