# Die Vryheidsfront Plus sê hulle is bekommerd oor die Stad Tshwane se voortdurende versuim om die beginsels van gesonde finansiële bestuur, effektiewe projekuitvoering en grondwetlike dienslewering na te kom. Volgens die metro se kapitaalbegroting-prestasieverslag vir die 2024/2025-boekjaar is 2,2-miljard-rand van die aangepaste kapitaalbegroting van 2,3 miljard-rand-reeds bestee. Nick Pascoe van die VF Plus sê meer as een-miljard-rand se uitgawes is nie in funksionele of voltooide infrastruktuur omskep nie:
VF Plus sê daar is geen teken van uitmuntendheid in Tshwane se dienslewering [KLANK]
AFR NickonServiceDelivery