# Die Vryheidsfront Plus sê die Arbeidsappèlhof se beslissing wat Eskom toelaat om ras bo meriete te stel wanneer individue in senior bestuursposisies aangestel word, ondermyn alle beginsels van bevoegdheid en harde werk. Die saak kom uit 2017 toe Eskom ʼn senior bestuurspos geadverteer het. Heloïse Denner van die VF Plus sê Alwyn Erasmus, wat 30 jaar by die kragverskaffer gewerk het, het aansoek gedoen maar is afgekeur omdat hy wit is:
VF Plus sê Arbeidsappèlhof se beslissing oor Eskom-bevorderings ondermyn bevoegdheidsbeginsels [KLANK]
AFR DenneronEskom