Skip to content

VF Plus sê ANC se onbevoegdheid veroorsaak krisis in Ekurhuleni se energiebeplanning [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni-munisipaliteit se jongste aansoek vir elektrisiteitstariewe by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het per ongeluk ʼn verskil van sowat sewe-miljard-rand in die berekeninge ontbloot. Die metro het in sy aansoek Eskom se rekening vir grootmaat-elektrisiteit verkeerdelik van 25,5-miljard-rand tot 32,7-miljard-rand verhoog. Jennifer Glover van die VF Plus sê dis die regstreekse gevolg van die ANC-beheerde metro se onvermoë om staatsfinansies verantwoordelik te bestuur:

AFR GloverONIncompetence