# Die Vryheidsfront Plus sê die ANC word reeds te lank toegelaat om die Grondwet te manipuleer om hom te pas, insluitend om dit te probeer wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Dis vanjaar 30-jaar sedert die Grondwet aanvaar is. Partyleier Corné Mulder sê ʼn grondwet kan van tyd tot tyd aangepas word vir ʼn geldige rede, maar sommige partye wil dit nie net verander nie, maar heeltemal daarmee wegdoen:
VF Plus sê ANC manipuleer Grondwet om hom te pas [KLANK]
ENG MulderONConstitution