Skip to content

VF Plus sê Amerika trek lyn in sand met Rasool en Suid-Afrika [KLANK]

 # Die Vryheidsfront Plus sê Amerika het duidelik ‘n finale lyn in die sand getrek toe hy sonder seremonie Suid-Afrika se ambassadeur, Ebrahim Rasool, uit die land geskop het. Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake Marco Rubio het Rasool tot persona non grata verklaar. Die leier van die VF Plus Corné Mulder sê dit is verstommend dat Rasool in die eerste plek as ambassadeur na Amerika gestuur is, met sy mediabeeld as ‘n simpatiseerder met terroriste-organisasies soos Hamas en Hizbollah en sy houding teenoor Israel: