# Die Vryheidsfront Plus sê tydens die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se begrotingspos in die Parlement, was vooroordeel teen wit mense, veral Afrikaners, baie duidelik. Wynand Boshoff van die party sê verteenwoordigers van die MK-party en EFF het herhaaldelik na wit mense as “gronddiewe” verwys en gesê die teiken dat 30-persent van alle grond teen 2030 in swart besit moet wees, is onvoldoende. Boshoff sê Afrikaners moet hul opsies heroorweeg as hulle ʼn toekoms in Afrika wil verseker:
VF Plus sê Afrikaners moet opsies heroorweeg om toekoms in Afrika te verseker [KLANK]
AFR BoshoffOnAfrikaners