Skip to content

VF Plus sê Afrikaans moet beskerm en bevorder word [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê Afrikaans moet nooit as vanselfsprekend aanvaar word nie en moet beskerm en bevorder word. Wynand Boshoff van die party sê die taal het ‘n ryk geskiedenis en bly ‘n belangrike deel van Suid-Afrika se kultuurerfenis. Boshoff het Afrikaanssprekendes aangemoedig om aan te hou om die taal te gebruik en te bevorder om te verseker dat dit sterk bly in onderwys, die regering en die alledaagse lewe:

AFR BoshoffOnLanguage