# Die VF Plus maak sterk beswaar teen die Stad Tshwane se plan om dalk die geskiedkundige Pretoriase stadsaal aan die Iranse regering te verkoop of te verhuur. Die saal is reeds sowat ‘n dekade nie in gebruik nie en sowat 200-miljoen-rand is nodig om dit op te knap. Die Iranse ambassade se kultuurafdeling wil die verwaarloosde saal vir kulturele en artistieke bedrywighede gebruik. Grandi Theunissen van die VF Plus sê die gebou moet bewaar word as ‘n simbool van Suid-Afrika se hoofstad:
VF Plus sal nie toelaat dat Pretoria se stadsaal verkoop word vir korttermyn-voordeel nie [KLANK]
AFR GrandionCityHall