Skip to content

VF Plus ondersteun versoekskrif oor Gauteng se versuim om skoolsubsidies te betaal [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê hy ondersteun die versoekskrif oor Gauteng se skoolsubsidies wat Solidariteit en die Skole Ondersteuningsentrum aan die parlement voorgelê het. Die Gauteng-Onderwysdepartement skuld 971-miljoen-rand aan twee-duisend-202 skole vir aankoop van handboeke, onderhoud en munisipale dienste. Wynand Boshoff van die VF Plus sê die versoekskrif versoek die parlement om formeel ondersoek in te stel na die departement se versuim om skoolsubsidies te betaal en om aanbevelings te doen:

AFR BoshoffOnSchoolPayment