Skip to content

VF Plus Mpumalanga eis verantwoordbaarheid te midde van Mbombela se verslegtende finansiële krisis [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Mpumalanga sê hy is bekommerd oor die algehele gebrek aan verantwoordbaarheid en optrede om ‘n oplossing te vind vir die verslegtende finansiële krisis in die Mbombela-munisipaliteit. Die jongste syfers toon die Departement van Openbare Werke en Vervoer skuld die munisipaliteit 110,6-miljoen-rand, vir klinieke 31-miljoen-rand en vir skole 10,3-miljoen-rand. Ken Robertson van die VF Plus se sê die uitstaande skuld aan die munisipaliteit beloop meer as 200-miljoen-rand, en is ‘n krisis wat dringend ingryping vereis:

AFR KenonFinancialCrisis