# Die Vryheidsfront Plus sê hy is bekommerd dat die Stad Tshwane nog steeds nie deursigtige kontrakte en behoorlike tenderprosesse by die Tshwane-varsproduktemark ingestel het nie. Die metro is in August skuldig bevind aan minagting van die hof dat hy nie aan ‘n uitspraak voldoen het wat hulle beveel het om die mark op te gradeer en dit te onderhou nie. Peter Meijer van die VF Plus sê die metro moet ‘n langtermyn strategie vir die bestuur van die mark opstel:
VF Plus kritiseer die wanbestuur van Tshwane-varsproduktemark [KLANK]
AFR MeijerOnMarket