# Die Vryheidsfront Plus het kommer uitgespreek oor die Ekurhuleni-metropolisie se versuim om inkomste-teikens te haal. Dit is volgens die jongste ongeouditeerde finansiële en prestasie-uitslae vir die 2024/2025-boekjaar se vierde kwartaal. Riaan van Zyl van die VF Plus sê volgens die verslag was die departement se teiken ʼn inkomste van meer as 203-mijoen-rand vir boetes en verbeurings, maar slegs sowat 9,9-miljoen-rand is ingevorder. Dit laat ʼn tekort van meer as 193-miljoen-rand vir die kwartaal:
VF Plus is bekommerd oor Ekurhuleni-metropolisie se inkomste-tekort van R193-miljoen [KLANK]
AFR RiaanonShortfall