Skip to content

VF Plus in Wes-Kaap bevraagteken besteding van 300-duisend-rand aan gewese Langeberg-onderburgemeester se tugondersoek [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in die Wes-Kaap kritiseer die Langeberg-munisipaliteit wat byna 300-duisend-rand aan belastingbetalers-geld bestee het op ʼn tugondersoek na die gewese onderburgemeester, Johnny Steenkamp. Danie Acker van die party sê Steenkamp het 87 foute in ʼn voorgestelde begroting uitgewys wat die DA in ʼn slegte lig gestel het. Kort daarna is tugstappe teen hom ingestel. Acker sê die proses het niks opgelewer nie omdat dit van die begin af ʼn politieke heksejag was:

AFR AckerONInquiry