# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane waarsku inwoners om bedag te wees op ‘n toenemende landwye bedrogspul waar persone hulle voordoen as munisipale amptenare. Die party sê vreemdelinge wat nagemaakte of geen identifikasie het nie, probeer vermoedelik onwettig toegang tot eiendomme verkry. Mari Joubert van die VF Plus sê bedrieërs stuur SMS- of WhatsApp-boodskappe aan inwoners en beweer hul water- en elektrisiteitsvoorsiening sal afgesny word weens wanbetaling:
VF Plus in Tshwane waarsku inwoners oor landwye bedrogspul deur vals munisipale amptenare [KLANK]
AFR MarionScam