# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê dit is onbillik en kortsigtig van die Gautengse Departement van Gesondheid om die kontrakte van alle dokters wat in diens is van die metro se Gesondheidsdepartement op 31 Maart te beëindig. Die dokters was almal deel van die Nasionale Gesondheidsversekering se proefprogram. Rina Marx van die VF Plus sê hulle sal verseker die regte van dokters en pasiënte word beskerm:
VF Plus in Tshwane sê dit is onbillik om die indiensnemingskontrakte van dokters te beëindig [KLANK]
AFR MarxOnDoctors