# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane kan geen aanduiding gee wanneer die krag in groot dele van Centurion herstel sal wees nie. Dit volg nadat ʼn brand Vrydag by die Rooihuiskraal-substasie uitgebreek het. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê tegnici werk onverpoosd om dit reg te maak en krag na die betrokke gebiede soos Heuweloord, Monavoni, Amberfield, Eldoraigne, Celtisdal en dele van Wierdapark te herstel:
VF Plus in Tshwane sê daar is geen aanduiding wanneer daar weer krag in dele van Centurion gaan wees nie [KLANK]
AFR LenoronWithoutPower