# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê burgemeester Nasiphi Moya se bewering dat daar slegs vyf slaggate in die metro is wat reggemaak moet word, is óf ʼn teken van haar onkunde óf ʼn doelbewuste poging om mense te mislei. Carien Nefdt van die party sê hulle het hierdie week op ʼn roete van slegs 4,5 kilometer deur Jakaranda-, Galway-, Swarthout- en Jim van der Merwe-straat in Centurion 32 slaggate getel. Sy sê inwoners kla oor die paaie se swak toestand:
VF Plus in Tshwane sê burgemeester Moya is onkundig oor die slaggat-kwessie [KLANK]
AFR CarienonPotholes