# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê hy hou steeds vol dat die algemene afskryf van skuld ʼn kultuur van nie-betaling skep. Ten spyte van die metro se skuldverligtingsprogram het inwoners se uitstaande skuld in die vorige boekjaar met meer as 700-miljoen-rand gestyg. Mark Surgeon van die VF Plus sê volgens die Departement van Finansies se verslag oor die vierde kwartaal beloop uitstaande verbruikerskuld nou 18,3-miljard-rand:
VF Plus in Tshwane sê afskryf van skuld skep ’n kultuur van nie-betaling [KLANK]
AFR MarkOnDebt