# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane eis ‘n dringende ondersoek na die geheimsinnige verdwyning van vier vesoekskrifte wat die party by ‘n raadsvergadering in Mei voorgelê het. Die vier hou verband met kragonderbrekings in Wyk 55, die openbare swembad in Hillcrest, onwettige geboue in Wyk 98, en ‘n versoek om Centurion tot rampgebied te verklaar sodat 64 sinkgate herstel kan word. Anne-Marie Sparg van die VF Plus sê dit ondermyn die geloofwaardigheid van die metro:
VF Plus in Tshwane eis ondersoek na sy vermiste versoekskrifte [KLANK]
AFR SpargOnPetition