# Die Vryheidsfront Plus in die Oos-Kaap sê hy het help keer dat die Nelson Mandelabaai-metroraad 2,6-miljard-rand se onregmatige uitgawes afskryf sonder voldoende dokumentasie of ʼn behoorlike ondersoek. Bill Harington van die party sê so ʼn stap sou ʼn ernstige skending van finansiële aanspreeklikheid en deursigtigheid wees. Hy sê die saak is vir verdere ondersoek na die Munisipale Openbarerekeninge-komitee verwys:
VF Plus in Oos-Kaap neem sterk standpunt in teen afskryf van onregmatige uitgawes van R2,6-miljard [KLANK]
AFR BillonExpenditure