Skip to content

VF Plus in Gauteng veroordeel verlaging van subsidies vir kwintiel-5-skole [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus verwerp die besluit van Gauteng se departement van Onderwys om subsidies aan kwintiel-5-skole te verlaag van 900-rand tot slegs 315-rand per leerder van 2026 af. Die verlaging raak veral Afrikaanse skole. Anton Alberts van die VF Plus sê hulle beskou die skielike verlaging as ‘n onregstreekse aanval op Afrikaanse skole in die provinsie. Alberts sê dit plaas die skole onder finansiële druk en ondermyn die volhoubaarheid van gehalte-onderwys in Afrikaans:

AFR AntononSubsidy