# Die Vryheidsfront Plus sê hy gaan met die LUR vir Landbou, Vuyiswa Ramakgopa, en betrokke departementele amptenare skakel om seker te maak omvattende maatreëls word ingestel om bye te beskerm. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Byeboere Organisasie beklemtoon het omvattende stappe moet gedoen word om bye te beskerm. Jaco Mulder van die VF Plus sê die kweek van sowat een-derde van alle kos wat wêreldwyd verbruik word, vertrou regstreeks op bestuiwing deur bye:
VF Plus in Gauteng se regering moet meer doen om bye te beskerm: [KLANK]
AFR JacoonBees