# Die Vryheidsfront Plus moedig organisasies sonder winsbejag in Gauteng aan, wie se befondsingsaansoeke vir die 2025/2026-siklus verwerp is, om appèl aan te teken. Anton Alberts van die party sê die appèlproses is belangrik omdat bykomende inligting by die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling ingedien kan word as redes vir heroorweging. Hy voeg by dat organisasies wat nie bewus was van die sperdatum nie, steeds hul aansoeke moet indien:
VF Plus in Gauteng moedig organisasies aan om appèl aan te teken teen verwerping [KLANK]
AFR AntononNGOs