# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die vorderingsverslag oor die tugproses teen die metro se voormalige inligtingshoof, Moloko Monyepao, bied nog nie antwoorde nie. Hy is onlangs afgedank nadat hy meer as ʼn jaar voorlopig geskors was. Monyepao word van growwe wangedrag beskuldig wat verband hou met finansiële verliese by Ekurhuleni. Die VF Plus-woordvoerder, Denise Janse van Rensburg, sê die tugproses kos belastingbetalers meer as 1,56-miljoen-rand:
VF Plus in Ekurhuleni sê inligtingshoof se afdanking bied geen antwoorde oor kubersekuriteitsbreuk nie [KLANK]
AFR RensburgONMonyepao