# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni is bekommerd oor die agteruitgang en die betreurenswaardige toestand van die Andries Scribante-sorgsentrum in Boksburg. Denise Janse van Rensburg van die Vryheidsfront Plus sê die sorgsentrum wat vir jare verblyf aan senior inwoners bied, het ‘n simbool geword van die munisipaliteit se versuim om noodsaaklike instandhoudingswerk te doen. Sy sê hulle het sedert 2021 gereeld, maar sonder sukses, klagtes by die metro ingedien oor instandhouding:
VF Plus in Ekurhuleni besorgd oor agteruitgang van Andries Scribante-sorgsentrum [KLANK]
AFR DeniseonDecaying