Skip to content

VF Plus help Rooiwal-boere met regsaksie teen Tshwane [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê hy help boere van Rooiwal met regsaksie teen die metroraad van Tshwane weens die volgehoue verval van Rooiwal se rioolwatersuiweringsaanleg. Die burgemeester Nasiphi Moya hou vol daar is geen waterkrisis in die metro nie. Rina Marx van die VF Plus sê hoewel die burgemeester ‘n krisis ontken, word boere gedwing om duur gewasse as groenvoer te gebruik omdat dit nie geskik is vir menslike gebruik nie:

AFR MarxONLegalAction