Skip to content

VF Plus glo volksmoord is ’n storm wat in Suid-Afrika broei [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê volksmoord is ʼn storm wat in Suid-Afrika broei. Die internasionale organisasie, Genocide Watch, het tien stadiums van volksmoord geïdentifiseer. Volgens die organisasie is wit boere in die land by fase ses – polarisasie. Wynand Boshoff van die VF Plus sê die eienskappe van hierdie stadium sluit in polariserende verklarings en propaganda, moord op gematigde lede van die aggressor-groep asook op lede van die geteikende groep, en wetgewing wat selfverdediging aan bande lê:

AFR BoshoffOnGenocide