# Die Vryheidsfront Plus eis die onmiddellike afdanking van die Stad Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka. Dit volg op ‘n toesigverslag wat ernstige wanbestuur, die vermorsing van fondse en growwe oortredings van die Munisipale Finansiële Bestuurswet binne die departement uitgelig het. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê die tydperk van Julie 2024 tot Junie 2025 is gekenmerk deur onderbesteding van meer as 500-miljoen-rand, projekvertragings en ‘n vakaturekoers van 64-persent:
VF Plus eis verwydering van Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings [KLANK]
AFR VanRensburgOnExpenditure