Skip to content

VF Plus eis regverdige en deursigtige betrokkenheid oor Ekurhuleni-elektrisiteitstariewe [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het sy beswaar teen die Ekurhuleni-munisipaliteit se sogenaamde openbare deelnameproses oor voorgestelde elektrisiteitstariewe herhaal. Volgens die party word die meerderheid inwoners in effek uitgesluit, aangesien byeekomste strategies gegroepeer is en op plekke gehou word wat vir verskeie gemeenskappe onmoontlik is om by uit te kom. Jennifer Glover van VF Plus sê ten spyte van beperkte vervoer en ‘n beplande aanlyngeleentheid bly die proses grootliks ontoeganklik:

AFR GloverOnTransparency