# Die Vryheidsfront Plus het die Johannesburgse metropolisie en die departement van Binnelandse Sake versoek om beslissende stappe te doen teen die toenemende euwel van onwettige informele handel in die metro. Franco de Lange van die VF Plus sê dele soos die middestad, Fordsburg, Hillbrow, Yeoville en Berea het in ongereguleerde markte ontaard waar smouse sonder permitte of dokumentasie werk. De Lange sê hoewel klopjagte soms uitgevoer word, is wetstoepassing nie konsekwent nie:
VF Plus eis optrede teen informele handelaars in Johannesburg [KLANK]
AFR FrancoonTrade