# Die VF Plus vra ‘n ondersoek na ‘n beweerde e-posboodskap wat verband hou met die Departement van Landbou oor bek-en-klouseer. Die e-pos, wat blykbaar net ‘n grap was, maar wyd gedeel is op sosiale media, is glo deur ‘n senior amptenaar aan bestuurders van die departement gestuur. Wynand Boshoff van die party sê die saak wek kommer oor houdings teenoor die vee-siektekrisis:
VF Plus eis ‘n ondersoek na e-posskandaal in Landboudepartement [KLANK]
AFR BoshoffOnEmail