Skip to content

VF Plus eis instandhouding van vervalle behuisingsentrums vir bejaardes in Boksburg [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus beskuldig die Stad Ekurhuleni daarvan dat hulle weier om aanspreeklikheid te aanvaar vir die instandhouding van die sentrums vir bejaardebehuisingsentrums in sy besit. Die party het verlede week ‘n oorsigbesoek aan die Andries Scribante Haven in Casonstraat, Boksburg, gebring om te bepaal of die metro enige instandhouding gedoen het sedert die party se versoek om dringende ingryping. Denise Janse van Rensburg van die party sê ongeveer 200 bejaarde inwoners woon in die sentrum se 100 eenhede:

AFR DeniseonLodge