Skip to content

VF Plus eis duidelikheid oor Tshwane se program vir skuldverligting [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus eis duidelikheid van die Stad Tshwane oor die statutêre grondslag van die skuldverligtingsprogram, en die uitwerking daarvan op die metro se kontantvloei. Die program is ingestel om inwoners, besighede, behoeftige huishoudings en bestorwe boedels te help om hul uitstaande munisipale rekeninge te vereffen. Grandi Theunissen van die VF Plus sê inwoners en instellings se totale uitstaande skuld het tot 18,3-miljard-rand gestyg, waarvan nuwe wanbetalings 600-persent hoër is:

AFR GrandionClarification