Skip to content

VF Plus eis duidelikheid oor Ekurhuleni se vaste elektrisiteitstarief [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het nie ʼn amptelike kennisgewing van die metro ontvang oor die opskorting van die vaste elektrisiteitstarief nie. Burgemeester Nkosindiphile Xhakaza het verlede maand besluit om die instelling van die tarief van 126-rand op te skort na betogings in Tembisa. Die VF Plus Jennifer Glover sê hy soek antwoorde oor wanneer hierdie besluit amptelik ingestel, aan Nersa oorgedra en in die Staatskoerant gepubliseer word:

AFR GloverOnMuniciplaity