Skip to content

VF Plus eis antwoorde en dringende optrede oor vertraging van pensioenaris-afslag in Ekurhuleni [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het kommer uitgespreek oor voortslepende onsekerheid oor pensioenarisse se afslag op munisipale rekeninge in die Stad Ekurhuleni. Talle bejaarde inwoners het hul munisipale rekeninge ontvang wat teen 11 Augustus betaal moet word, maar waarop die afslag waarvoor hulle aansoek gedoen het nie verskyn nie. Denise Janse van Rensburg van die party sê ten spyte van amptelike navrae by die metro, was daar geen reaksie nie:

AFR DeniseonDiscounts