Skip to content

VF Plus doen ‘n beroep op minister Meth om krisis met kraamverlof-eise aan te spreek [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus doen ‘n beroep op die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, om die voortdurende krisis rondom kraamverlof-eise in Suid-Afrika dringend aan te spreek. Heloïse Denner van die VF+ sê die party ontvang gereeld navrae vanoor die hele land van vroue wat in sommige gevalle jare lank sukkel om hul kraamverlof-eise uitbetaal te kry:

AFR HeloïseonClaims