# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng doen ‘n beroep op die Ekurhuleni Munisipaliteit om waterlekherstelwerk te prioritiseer om grootskaalse watervermorsing, soos in Impala-park, Boksburg, te voorkom. Die lek in Lockheedstraat is verlede Donderdag aangemeld, maar is eers teen Saterdag herstel. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê, ondanks voortdurende druk van die party, het die krane van inwoners van Griffonlaan en nabygeleë strate opgedroog terwyl duisende liters water verlore gegaan het:
VF Plus doen beroep vir ondersoek na waterlekkasies in Impala-park, Boksburg [KLANK]
AFR VanRensburgOnWaterleak