Skip to content

VF Plus dien PAIA-aansoek in oor Tshwane se eiendomswaardasies [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het ‘n PAIA-aansoek by die Stad Tshwane ingedien. Dit is om dokumente te bekom om die billikheid en wettigheid van die metro se eiendomswaardasielys vir 2025-2029 te bepaal. VF Plus se Grandi Theunissen sê die aansoek versoek inligting, insluitend die tender- en kontrakteringsproses, waardasiemetodologie en bewyse van openbare deelname. Hy sê deursigtigheid en verantwoordbaarheid is noodsaaklik om te verseker dat die waardasieproses wettig, billik en toeganklik was:

AFR GrandionPAIAApplication