Skip to content

VF Plus dien klagte by Menseregtekommissie in teen Open Chats-potgooi [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het amptelik ʼn klagte by die Menseregtekommissie ingedien teen die aanbieders van die Open Chats-potgooi. Die uitsending het soos ʼn veldbrand op TikTok versprei nadat die aanbieders in ‘n episode aanstootlike en rassistiese opmerkings oor bruin mense gemaak het. Grant Marais van die VF Plus sê dis onaanvaarbaar dat mense op ʼn openbare platform sulke beledigende stereotipes verkondig om die bruin gemeenskap se menswaardigheid aan te tas en haat aan te hits:

AFR GrantonOpenChats