# Die Vryheidsfront Plus sê ANC-beheerde munisipaliteite in die Vrystaat val uitmekaar uit as gevolg van finansiële wanbestuur en korrupsie. Na ‘n onlangse toesigbesoek, sê die party daar is geen daardwerklike optrede teen beamptes wat by onreëlmatighede betrokke is nie, en onbefondsde begrotings duur voort ten spyte van waarskuwings. Armand Cloete van die Vryheidsfront Plus sê die provinsiale regering het geen herstelplan nie en hy glo die ANC moet uitgestem word voor werklike verandering kan plaasvind:
VF Plus blameer ANC vir ineenstorting van plaaslike regering in die Vrystaat [KLANK]
AFR CloeteOnCollapse