Skip to content

VF Plus bevraagteken Tshwane se verskuiwing van 5 200 mense na Pienaarspoort [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê hy het vrae oor die Departement van Menslike Nedersettings se besluit om nóg vyfduisend-200 mense na ‘n stuk grond in Pienaarspoort te verskuif. Die grond is in 2020 aan 575 vloedslagoffers van Mamelodi toegeken. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê die verskuiwing van die vloedslagoffers het die metro reeds 286-miljoen-rand gekos. Sy sê Tshwane het ‘n bykomende 811 mense sonder vooraf goedkeuring uit oorgangskampe na die Pienaarspoort-behuisingsontwikkelingsprojek verskuif:

AFR LenoronRelocation