Skip to content

VF Plus beskuldig Ekurhuleni-metro dat hy behoeftige inwoners sleg behandel [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die metro behandel behoeftige inwoners sleg deur hulle meer te laat betaal as hulle meer as die 50 gratis krageenhede gebruik. Denise Janse van Rensburg van die party sê sodra ʼn behoeftige huishouding die 50 gratis elektrisiteitseenhede gebruik het, word hulle gestraf met hoër tariewe en moet ook die basiese fooi van 109-rand betaal. Sy sê dis onregverdig dat behoeftige huishoudings meer per eenheid moet betaal as meer gegoede huishoudings:

AFR DeniseonHigherRates