# Die Vryheidsfront Plus in die Stad Tshwane sê hy bestempel die EFF se jongste aanslag op die metrobestuurder, Johann Mettler, en die hoof van Nooddienste, Moshema Mosia, as niks anders as politieke spel en opportunisme nie. Die EFF wil hê die burgemeester, Nasiphi Moya, moet teen Mettler optree nadat die Openbare Beskermer wanadministrasie in die stad se werwingsprosesse uitgewys het. Die party bevraagteken ook Mosia se aanstelling. Grandi Theunissen van die VF Plus sê die EFF wil die metro se bevoegde leierskap diskrediteer:
VF Plus beskuldig die EFF dat hy Tshwane se bevoegde leierskap wil diskrediteer [KLANK]
AFR TheunissenONUndermines